Atletiek / Athletics

Jaarliks begin ons met die Kleurbyeenkoms. Hier word die leerlinge aangemoedig om aan verskeie items deel te neem. Leerlinge wat hier presteer, kry verdere afrigting en neem aan die ander byeenkomste (Zone en Fichardtpark) deel.
We make use of staff to coach and we offer coaching for learners from Grade 1 to Grade 7. Staff are sent on coaching courses to empower them to exploit the athletes’ talents.
Baie van ons leerlinge het al deelgeneem aan die Vrystaat Atletiekkampioenskappe.
Onze Rust Primêre Skool bied verskeie geleenthede aan leerlinge om tot hul volle potensiaal te ontwikkel ten opsigte van atletiek.
Die volgende items word aangebied:
Die volgende items word aangebied:
• Naellope
• Langafstande
• Verspring
• Hoogspring
• Gewigstoot
• Spiesgooi
Work hard, believe in yourself and make our school proud. We believe in you!
Uniform
The athletics uniform is available at :
Onze Rust Primary School
Tuesdays to Thursdays:
08:00 – 17:00
Address:
14 Generaal Hatting Street
Uitsig
Bloemfontein
Faunasig
9325




